Konserte, media, toere, musiekproduksies, videos & TV produksies - ons doen dit alles!

Na meer as twee dekades in die vermaaklikheidsbedryf het Johan Yssel en sy span hul stewig gevestig, internasionaal sowel as plaaslik.

TV produksies, musiekvideos, die vervaardiging en opneem van musiek asook die bemarking van kunstenaars en hul musiek gepaardgaande met die hantering van die registrasie van musiek en die invordering van tantieme word alles onder een dak met vernuf hanteer.


Gesels gerus met ons om jou by te staan met enige van hierdie veldrigtings. Ons help graag!

Namibia Thumbnail
Patrizio Buanne
BIG DADDY SINGLE COVER
Marius Dippenaar
Jezelle Thumbnail
Jezelle Nuwe Vrystelling
Chane
Chané